Ontgin vloeibare goud by Stellenbosch!

Annareth en Ielanda maak hulle gereed vir Van Ryn's se bekende brandewyn-, sjokolade- en koffieproe.

George Saintsbury het brandewyn as volg beskryf: “Brandy is a cordial consisting of 1 part thunder and lightning,1 part remorse, 2 parts bloody murder, 1 part death-hell-and-the-grave, and 4 parts clarified satan!”

 

Ou George het beslis nog nie die goue voggies geproe wat deur ons eie brandewynmeesters se hande gemaak is nie want dan sou hy baie meer vleiend gewees het. Ons eie vloeibare goud kan net as pure styl en sofistikasie beskryf word. Geensins Mad Max of Rambo nie! O nee, baie eerder Pavarotti of Beethoven!

 

My eerste besoek aan ‘n brandewynroete het sommer by my geboorte- en grootworddorp, Stellenbosch, plaasgevind.

 

Ek het vir Ielanda Koen van die SA Brandewynstigting en Annareth Bolton van die Stellenbosch-wynroete op die wynlandgoed Uitkyk gekry aan die begin van my daglange besoek. Hulle sou my vergesel op my reis deur die Stellenbosch-brandewynroete.

 

Uitkyk (021-884-4416 /info@uitkyk.co.za/www.uitkyk.co.za) is langs die R44 tussen die Eikestad en die Paarl geleë en produseer een van Suid-Afrika se beste 10 jaaroud landgoed-potketelbrandewyne. Geleë aan die voet van die Simonsberg bied hierdie landgoed die besoeker een van die mooiste omgewings in die Kaap, en ‘n piekniek onder die eikebome op die plaas se reuse-grasperk is iets wat nie gemis moet word nie.

 

Estelle Lourens, wat verantwoordelik is vir Uitkyk se “goud in ‘n glas”, gebruik cinsaut-, chenin blanc- en clairette blanche-druiwe van die landgoed om die brandewyn te maak. Dit word dubbel gedistilleer in spesiale potketels van 2000 liter wat oor oop vure verhit word en dan in eikehoutvate gelos om die alkohol, hout en lug toe te laat om ‘n harmonieuse balans te bereik. Dit lei tot ‘n potpourri van geure wat vrugte, vanielje, naeltjies en ander speserye insluit. Die Uitkyk Estate Brandy kos R275.

 

Hierna is ons na Louiesenhof so 4 km buite die dorp op die Koelenhofpad (R304) waar een van my groot gunstelinge, die 16 jaaroue Marbonne Potstill Brandy, op my gewag  het. Ek het by ‘n vorige besoek met hierdie nektar kennis gemaak en sedertdien ‘n dissipel geword. Ek sal kosgeld gebruik, maar daar is altyd ‘n bottel Marbonne in my huis! Teen R270 is dit, wat my betref, ‘n “steal”!

 

 

Links: Stefan Smit by Louisenhof se werkende museumstuk wat sy asemrowende Marbonne-potketelbrandewyn maak.

 

Stefan Smit het in 1994 ‘n ou koperketel by ‘n vriend in Namibië gekry. Die ketel is in 1930 vervaardig en drie jaar later deur die vriend se pa uit Duitsland ingevoer. Die inhoud van die ketel is slegs 131 liter en ‘n spesiale distilleringslisensie moes verkry word om dit te kan gebruik. Die wetlike minimum grootte is 680 liter. Ingevolge die lisensie is die koperketel ‘n werkende museumstuk.

 

As jy jouself kan wegskeur van Louisenhof se Marbonne, gaan geniet gerus ‘n ligte middagete tussen November en Februarie op die stoep met sy asemrowende uitsigte oor wingerde en berge, en as jy nodig het om weg te breek van die stres van die daaglikse lewe, hier’s ook weelderige akkommodasie vir tot vier mense met ‘n paar interessante ekstras.

 

Vir meer inligting, skakel 021-865-2632, stuur ‘n epos aan lhofwine@africa.com of besoek www.louisenhof.co.za.

 

Ons derde besoek van die dag was aan Tokara (021-808-5900 / wine@tokara.com/www.tokara.com) heelbo op die Helshoogtepas waar Miles Mossop, die wynmaker, en Tokara se vyfjaaroud Potstill Brandy ons ingewag het. Gemaak van chenin blanc-druiwe en verouder in Franse eikehoutvate is hierdie brandewyn met sy geure van droë vye, perskes en rosyntjies, en blomme-, lemoenbloeisel-, vanielje- en peperaromas iets om te ervaar. En ‘n geruime tyd nadat jy hom gesluk het, herrinner hy jou steeds aan die ervaring.

 

Ek het gehoop vir middagete in die restaurant op Tokara met sy asemrowende uitsigte, maar dit was ongelukkig toe en ons het ‘n entjie verder aan in die rigting van Pniel ‘n heerlike ete genuttig voordat ons regdeur Stellenbosch is om by die Van Ryn’s-distilleerdery op die oewers van die Eersterivier by Vlottenburg uit te kom vir die laaste besoek van die dag.

 

 

Regs: By van Ryn's kan jy tydens die baie interessante keldertoer ook sien hoe 'n regte, egte kuiper te werk gaan.

 

Kyk, ek kan ‘n boek skryf net oor al die toekennings wat Van Ryn’s se brandewyne al wêreldwyd gewen het, waaronder die wêreld se beste brandewyn meer as een keer, maar die beste is om self soontoe te ry, ‘n keldertoer mee te maak (wat jou sokkies sal wegblaas!) en dan brandewyn, sjokolade en koffie te proe. As jy daarna nie ‘n brandewynambassadeur is nie, is jy vir die mensdom verlore!

 

Johan Venter, brandewynmeester, het my eendag vertel van daai klein persentasie brandewyn wat uit die vate verdamp en dit die engele se gedeelte (“the angels’ share”) genoem. Oukei, maar dan moet die gedeelte wat oorbly mos Liewe Jesus se gedeelte wees! Of wat praat ek alles!

 

Vir meer inligting, skakel gerus 021-881-3875, stuur ‘n epos aan vanryninfo@distell.co.za, of besoek www.vanryn.co.za.

 

Ten slotte, die SA Brandewynstigting stel dit so: “Making brandy is akin to alchemy when nature’s elements – earth, wind, water and fire – are transformed into gold.”

 

Einde

 

Kommentaar

zbvqaqmbofuxjof, Buy cheap

kciogqmbofuxjof, Forex,

kciogqmbofuxjof, Forex, iuGXDzY, Bowtrol, QyuRvWY, Caralluma Actives, lpRPHoe, Gamot na pampalibog stop premature ejaculation with enlast, JmNRQdZ, Libido For Her, FpGFjQT, Deer Antler, ObNBsVa.

mymikqmbofuxjof, Buy priligy,

mymikqmbofuxjof, Buy priligy, OBZrNgs, Fda approved online pharmacies, dOvuHrF, Ambien zolpidem, nrEjjkO, Order generic cialis, gVRPmmC, Meridia coupons, vPVhoKJ, Buy cheap ativan, rJhjwlH.

qqszxqmbofuxjof, Are

qqszxqmbofuxjof, Are electronic cigarettes safe, mvykKRK, Idol lash reviews, WmhbpWs, Where to buy oxyhives, nQkwLrt, Windows web hosting, CAZrfkD, Smoke deter, ZImHkEB, Lipo-6, vbOyuMS.

yxvgjqmbofuxjof, Cheap

dneflqmbofuxjof, Buy kamagra,

dneflqmbofuxjof, Buy kamagra, LxzzpBg.

http://www.zithromaxusfast.co

http://www.zithromaxusfast.com/ uber tablet zithromax tablets zithromax z-pak azithromycin 250 mg price generic zithromax
amazon azithromycin online

okreqqmbofuxjof, electronic

okreqqmbofuxjof, electronic cigarette, YQAyIyQ.

vxsofqmbofuxjof, Buy generic

http://www.zithromaxusfast.co

http://www.zithromaxusfast.com/ how long does azithromycin buy for work azithromycin 250 mg sinus infection dosage zithromax without prescription
z pack zithromax mg

How long are you planning to

How long are you planning to stay here? http://pornohub.weddingannouncer.com ">pornohub
%-(( http://coomgirls.weddingannouncer.com ">coomgirls
8O http://fakkuryf.weddingannouncer.com ">fakku
55177

yyoicqmbofuxjof, Using

yyoicqmbofuxjof, Using discover credit card to buy diazepam, VDpConN.

dhikkqmbofuxjof, Bathmate

mhhulqmbofuxjof, Buy Cialis,

mhhulqmbofuxjof, Buy Cialis, LgfXCBh, Generic Valium, PAVnBDp, finasteride, DiKgJvi, Viagra 6 free samples, NlmZSGr, Levitra sample, vRTFtBX, Buy xanax online overnight delivery, rHSYJyu.

dmbuyqmbofuxjof, Amortize

exhwdqmbofuxjof, Purchase

dlisgqmbofuxjof, Reverse cell

dlisgqmbofuxjof, Reverse cell phone number look up, MqONPpY.

ncflxqmbofuxjof, Dietrine,

ncflxqmbofuxjof, Dietrine, SxXsCOb, Claripro, xFCkusd, Vitalikor Review, CiJoeBX, South Beach Smoke Review, GokzBUb, Hoodia Gordonii Plus, jLMyewK, How long does it take cialis to work, GjgMnhU, Resveratrol Select, lORVtWr, Fluconazole 100mg, fYuifOz.

cisfvqmbofuxjof, Lorazepam

jjitzqmbofuxjof, Cheap ambien

jjitzqmbofuxjof, Cheap ambien without rx, JbZqRLo.

ormkiqmbofuxjof, Discount

ormkiqmbofuxjof, Discount adderall, iwoiCWZ.

bjbawqmbofuxjof, Infant human

bjbawqmbofuxjof, Infant human growth hormone, viCBOxn.

irhbrqmbofuxjof, Hgh

irhbrqmbofuxjof, Hgh energizer, cTWYVXl.

undmtqmbofuxjof, Caralluma

undmtqmbofuxjof, Caralluma Burn, DtFQlZi.

towtjqmbofuxjof, Effects of

xkewwqmbofuxjof, Buy

xkewwqmbofuxjof, Buy phentermine 37.5 mg tablet, fnDaxqr.

bhnvdqmbofuxjof, Xanax stays

bhnvdqmbofuxjof, Xanax stays in, ACEKznd.

qowrgqmbofuxjof, Purchase

qowrgqmbofuxjof, Purchase online tramadol, qQFpnzn, Generic Xanax, gLDfGjC, Cialis, mGtROQZ, Is it legal to order xanax online, Slsewdn, Valium overnight delivery, AOONews, Carisoprodol, JsmtyaG.

ydmaoqmbofuxjof, Proactol

ydmaoqmbofuxjof, Proactol +weighty, wPHaFgC, Acai Max, lZKLviI, Dermasis, dCeVhlv, Venapro, hEGaqVc, Thesafecig, FnisXFY, Eazol ingredients, aouLPsM, Performer5, TehSWUd, Slots online double diamonds, IfBMuTe.

forzsqmbofuxjof, William t

forzsqmbofuxjof, William t white terra alta wv, nTRxfZU, Thyromine money back guarantee, aEpgQPg, Reviews of hydroxycut hardcore, yuqntbN, Eazol, YmRmVjl, Menozac, ybxQnJN, African mango diet reviews, wLfgSsI, Tava Tea, xngmVgB, Revitol Scar Cream, YmHPqUd.

tjfldqmbofuxjof, Cheap

tjfldqmbofuxjof, Cheap klonopin, hxrIPbe.

buy valtrex from a usa

jyzhlqmbofuxjof, Forza T5,

jyzhlqmbofuxjof, Forza T5, rPPgpoV, Binary options singapore, insFYCt, Buy Tramadol, PSIXQsO, Binary Options, omtLQtd, Buy Viagra, XkfhPUC, Baby Sitting, yiSOhIC, Intivar, mECFeTq, HCG, QYaaotV.

jblitqmbofuxjof, Buy tramadol

jblitqmbofuxjof, Buy tramadol online, jfPFrXS.