Focus

Here we focus on winemakers, wine producers, spectacular cellars, people and their wine choices, and other stories that make for interesting and fascinating reading. We also look at value for money wines, funny and interesting wine labels and much, much more. If you have a story that belongs here, or have an idea for an interesting story, email us at bacchus@planeetwyn.co.za, and send relevant images in jpg format and in low resolution.

Blaauwklippen se wyne (en kos) maak akteurs liries

Vicky en Karl aan die einde van hul rit deur die wingerde per koets.

‘n Paar jaar gelede lees ek dat net 14% van Suid-Afrika se volwasse bevolking wyn drink teenoor byvoorbeeld 70% in Frankryk! En ek vra myself: Is ons maar so agter die klip hier aan die suidpunt van Afrika of weet die Franse hane en henne net soveel meer as ons? Dit kan tog nie wees dat hulle meer kultuur as ons het nie!?!

 

Pinotage, a grape to share

The "reigning" top 10 pinotages in South Africa.

It was an historic moment when Stellenbosch University’s Prof Abraham Perold successfully cross-fertilised cinsaut (hermitage) with pinot noir, resulting in pinotage, writes Guido Francque, renowned Belgian sommelier and author of books including “Monuments of South African Wine” in South Africa’s PINOTAGE Wine Guide 1995 - 2011.

 

Pinotage, an African dream come true

Beyers Truter with a glass of guess what in his hand.

In 2009 the South African wine industry celebrated its 350th anniversary – 350 years since wine was first made in the Cape. Simultaneously we were celebrating 50 years since the first pinotage was made for commercial release and marketing as pinotage. There have been difficult times, but what a privilege and an honour it has been to be a pinotage producer during this period with all its stories to tell...

 

‘n Witte vir Matthys, ‘n rooie vir Kevin ... en daar lê die ding!

Matthys (links) en Kevin (regs) geniet 'n wyntjie saam met hul musiekman (middel) en Grettchen Visagie en Rudi von Waltsleben.

Dit sou ‘n wynproe saam met Drie van die Beste gewees het, maar toe daag Danie Niehaus meer as ‘n uur en ‘n half laat op en mis al die pret. Maar Mathys Roets en Kevin Leo, die twee ander lede van Drie van die Beste, het meer as hul kant gebring en D’Aria se wyne met oorgawe geproe en geniet.

 

Nenna buig die knie voor 'n 'ligte witte' en 'n 'sagte rooie'

Francois en Shaleen op die stoep waar ons op 'n gastronomiese reis gegaan het!

Lekker wyn, lekker kos en lekker mense is drie van die belangrikste bestanddele vir ‘n lekker lewe. En op twee besoeke aan die Klein Karoo-wynroete het ek besef hier is ‘n oorvloed van al drie.

 

Die wonder van brandewyn

Die brandewynkenner, Johan Venter (middel), leer 'n groepie wynskrywers hoe om "goud in 'n glas" te versny.

Ene George Saintsbury het, aldus die bekende sjef Francois Ferreira, brandewyn eendag as volg beskryf:

 

“Brandy is a cordial consisting of:

Stellenzicht se wyne laat 'celebrity' bontstaan!

Pedro sit sy handtekening op die "muur van lekker herrinnerringe" terwyl Guy toekyk, met 'n knertsie in die hand natuurlik!

Ek het van Guy Webber, bekende wynmaker van Stellenzicht buite Stellenbosch, en sy tuisgebakte brood gehoor lank voor ek hom ontmoet het. En toe ek hom die dag ontmoet en met sy brood en wyn kennis maak, het ek verstaan hoekom daar soveel bohaai oor hierdie kêrel gemaak word.

 

Nederburg’s Razvan Macici does it with love and laughter!

Nederburg's cellarmaster, Razvan Macici, makes wine with love and laughter ... the perfect way!

Nederburg cellarmaster since 2001, Razvan Macici was born in Romania and raised in a family of winemakers. He holds a masters degree in viticulture and oenology from the University of IASI-Romania.  After graduating as a winemaker, he gained wider experience in Western Europe before moving to South Africa in 1997.

Under his leadership, Nederburg has accelerated its award-winning reputation, all the while vinifying just under 20 000 tons of grapes a year.  He has proved equally adept at making red, white and dessert wines for which Nederburg had become especially well-known under Günter Brözel.  Macici has also been responsible for considerable innovation.

Op Alto vloei die wyn rooi, rustig en roemryk!

Alto op die Annandale-pad tussen Stellenbosch en Somerset-Wes is baie beslis 'n besoek werd.

Dink aan Alto en jy dink onmiddellik aan Alto Rouge, eens beskou as een van die “aristokrate” onder Suid-Afrika se wyne en vandag steeds ‘n wyn met vele deugde, ‘n wyn wat daai Italiaanse woordjie “bevebilita”, wat pure genot beteken, waardig is. Jy dink ook aan oom Piet du Toit en sy seun Hempies, die oud-Springbokstut wat vandag ‘n katspoegie van Alto af op Annandale boer en wyn maak. En meer onlangs aan Schalk van der Westhuizen, daai lang, stil en bedeesde man wat sy wyne die praatwerk laat doen. En kan hulle praat!

Back to the future with clay amphorae

Clay amphorae like these were used for transporting wine in the good old days.

The ancient Greeks and Romans fermented their wine in large clay containers (dolia) with a capacity of several thousand litres and often partially buried in the ground. For aging and transport, the wine or wine condensate was sealed in terracotta amphorae.

Sindikeer inhoud